+27 78 879 6851 Info@cip21.online

Action against the Raw Sewer Pollution into our Water Catchment Areas and the Historical Infrastructure Backlog

An Elegant, Technological Innovation – Engineering Solutions in partnership with Mother Nature

Residents tackle water problems in Emfuleni – KN Verslag |// 7 April 2022 | kykNET Stephen Tau reports about the water issues in Emfuleni and what residents are doing about it. CORRECTION: This report is NOT an Emfuleni for Change (EfC) representation, but an Emfuleni Change Intervention Programme (CIP) presentation. Gerhard Janse van Rensburg is NOT the Chief Executive Officer of EfC, but the Founder and Chief Executive Officer of the CIP. The Reporter apologizes for this mistake.

Watch the video below for the full story.

Source: kykNET

Aksie teen die Rou Riool Besoedeling in ons Water Opvangsareas en die Histories Infrastruktuur Agterstand

‘n Elegante, Tegnologiese Innovasie – Ingenieursoplossings in Vennotskap met Moeder Natuur

Inwoners werk self aan Emfuleni se waterprobleme – KN Verslag | 7 April 2022 | kykNET Stephen Tau berig oor inwoners wat self die waterprobleme in Emfuleni aanpak. KORREKSIE: Hierdie verslag is NIE ‘n Emfuleni for Change (EfC) nie verteenwoordiging nie, maar wel ‘n Emfuleni Change Intervention Programme (CIP) aanbieding. Gerhard Janse van Rensburg is NIE die Hoof Uitvoerende Beampte van EfC nie, maar wel die Stigter en Hoof Uitvoerende Beampte van die CIP. Die Verslaggewer maak verskoning vir hierdie fout.

Verwys na die video hieronder vir die volle storie.

Oorsprong: kykNET

error: Alert: Content selection is disabled!!