AfriForum dien klagtes in oor riool teen Welkom, Hertzogville en Kroonstad
23 Mei 2022
AfriForum het Maandag strafregtelike klagte teen die Vrystaatse plaaslike munisipaliteite, waaronder Hertzogville, Welkom en Kroonstad, by die polisie ingedien. Die klagte hou verband met gebrekkige dienslewering.
Verwys na die video hieronder, en gaan dan direk na Maroelamedia vir die volledige storie.
Oorsprong: Maroelamedia